Dis droog in Boesmanland


Amore Bekker het onlangs in die droë gedeelte van ons land aan die Boesmanland Camino-staptog van Calvinia tot Garies deelgeneem, juis om die inwoners moed in te praat en die droogte onder meer mense se aandag te bring.

Hier is enkele foto’s wat op die staptog geneem is:

Boesmanland