Dra die aarde se baan by tot klimaatsverandering?


Die feit dat die aarde se baan om die son effe eksentriek is, laat mense wonder of dit nie tot klimaatsverandering aanleiding kan gee nie.

Daar is ook inligting n.a.v. van ‘n vraag of die sonwind nie ‘n komeet se roei kan wegwaai nie.

Die span praat ook oor hoe die Dopplermetode gebruik word as een van die maniere om eksoplanete op te spoor.