Draai jou gedagtes soos wasgoed in ‘n wasmasjien?


Draai jou gedagtes om en om in jou kop soos die wasgoed in die wasmasjien? Laat dit jou vassteek?
Raak jy soms obsessief oor nietige dinge, en sukkel jy om aan te beweeg? Hoe kan jy ophou om alles te oordink?