Een transportakte, maar net deel van plaas?


Wat is betaalbaar as ‘n huurder in ‘n ouetehuis sterf sonder om ‘n maand kennis te gee?

Watter plan kan ‘n boer maak as hy ‘n deel van ‘n plaas gekoop het, maar daar is net een transportakte?

Kan die bestuur van ‘n deeltitelskema jou verhoed om jou eenheid op Airbnb te vehuur?

As ‘n getroude paartjie skei, maar later weer as lewensmaats saamwoon en die man kom te sterwe, het die vrou ‘n reg op sy pensioen?

Wat beteken “gemeenskaplike doel” in die strafreg?