Elektriese motors vs binnebrand-enjins


VW Id3

Wat is die omgewingsimpak van die vervaardiging van elektriese- teenoor binnebrand-enjins? Is jy bewus dat daar ‘n wêreldmotorspoedrekord opgestel is deur ‘n elektriese motor in 1899, en dat dié kar ‘n snelheid van 105 km per uur bereik het met elektriese aandrywing? Hoe lank hou die battery van ‘n elektriese motor?

Bestaan Big Foot werklik?

Luister na die kenners op Hoe verklaar jy dit?

 

 

BMW se e-motor

Tesla