Fynbosveld onder druk weens dorpe, stede en landbou


Ná nege jaar van droogte kan Deon Vlok van die Calvinia-omgewing getuig van die hulp van ander boere, deursettingsvermoë en om anders oor boerdery te dink.

Die natuurlike fynbosveld is onder groot druk weens die uitbreiding van stede en dorpe, en landboupraktyke. Ons het by Nampo Kaap met Rupert Koopman hieroor gesels.