Gaan Betelgeuse ontplof?


Venus in Februarie naghemel

Is die helder voorwerp wat tans in die weste te sien is, die aandster? Dis natuurlik nie ‘n ster nie, maar die planeet Venus, wat omtrent so groot soos die aarde is. (Lees meer: https://earthsky.org/astronomy-essentials/visible-planets-tonight-mars-jupiter-venus-saturn-mercury.) Die span verduidelik hoe mens weet dat jy na ‘n ster of ‘n planeet kyk.

Daar is ook inligting oor die manewales van die rooi reus, Betelgeuse, wat saam met Rigel aan weerskante van die Orion-groep is, en skynbaar op die punt staan om te ontplof. (Lees meer: https://www.sciencealert.com/betelgeuse-has-officially-stopped-dimming of https://www.thesun.co.uk/tech/10801944/betelgeuse-supernova-star-dimming-mystery/)

 

 

Die grootte van Betelgeuse in vergelyking met ons son.