Geloofsake: Moedeloos weens corona?


Iemand sê nou die dag: “Die pandemie mors met ‘n mens se gemoed. Dit voel nie vir my of ek iets doen wat die moeite werd is nie. Ek het alles verloor: my werk, my geld, my huis … die coronavirus het my werk oorgeneem.” Hoe gemaak wanneer so-iets op jou pad kom? Hoe nou vorentoe?

Luister hier na die program Geloof wat grondvat: