Gesonde kosblik-idees vir jou kind


Gesonde kosblik-kos vir kinders

Johan van Lill gesels oor kosblikidees met Carmen Niehaus en Liezl Engelbrecht. Hulle vertel hoe die ideale kosblik moet lyk, en gee ook ‘n paar resepte. Carmen gee ‘n heerlike hummus-resep, wat superkos is vir kinders. Dit kan ook as ‘n smeer gebruik word op bykans enige iets. Daar is ook resep vir muffinmengels wat jy vir 30 dae in die yskas kan hou.