Verbode middels: bly weg van sportaanvullers


Sommige mense wil vinnig spiere bou.

Kan verbode middels soos anaboliese steroïede werklik sportprestasie verbeter? Tot watter mate? Watter middels het Aphiwe Dyantyi in die moeilikheid laat beland? Marí Hudson gesels met dr. Ross Tucker, bekende sportwetenskaplike, oor verbode middels, sportprestasie, tieners en voedingaanvullers.

As die sportaanvuller en die spesifieke ‘batch’ nommer nie op dié lys van Informed Sport se getoetsde sportaanvullers is nie, kan dit wel verbode middels bevat: https://www.informed-sport.com/

Lees en luister ook

Jou sportdrankie bevat dalk kombuiskas-melamien!

 

Mag skoliere getoets word vir verbode middels?

Caster het nie 12% voordeel soos mans nie