Haaie se wonderlike reuksintuig en magneetvelde


Met dié tande kan die haaie baie weefselskade aanrig en is dit beslis nie jou speelmaat nie.

Dr. Melissa Boonzaaier-Davids, ‘n marienebioloog en ekoloog wat spesialiseer in ongewerwelde seediere, praat oor haaie se reuksintuig.

Koeihaai

Dr. Melissa Boonzaaier-Davids, ‘n marienebioloog en ekoloog wat spesialiseer in ongewerwelde seediere, praat oor haaie en magneetvelde.

‘n Skeurtandhaai

Dr. Melissa Boonzaaier-Davids, ‘n marienebioloog en ekoloog wat spesialiseer in ongewerwelde seediere, praat oor haaie.

Luister na ander onderhoude in die reeks Onnerwater:

https://iono.fm/search?search=onnerwater