Alhoebekker
CategorySylvester gedy steeds
Sylvester in Januarie 2021 afgeneem.
Sylvester die leeu, eens ‘n wegloper en nou die koning van ‘n trop by Kuzuko Lodge, is doodgelukk..
Haaie se wonderlike reuksintuig en magneetvelde
Met dié tande kan die haaie baie weefselskade aanrig en is dit beslis nie jou speelmaat nie.
Dr. Melissa Boonzaaier-Davids, ‘n mariene..
Olifante se ontstaan en hul velle
Afrika Olifante
Dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac Dierekliniek in Brits het ‘n spesiale belangstelling in olifante en renosters. ..
Antoinette se wyshede
Kies jou hart, sê Antoinette Pienaar. Sy vertel meer hieroor vir Amore:
‘n Prima ballerina met Alzheimer’s luister na Swanemeer, en onthou…
#PrimaBallerina #MartaCGonzalez ly aan #Alzheimer’s. Maar toe sy na ‘n opname van Swanemeer luister, onthou sy die choreografie. Beleef di..
Hoe jag walvisse soos Orcas in Valsbaai?
Dr. Melissa Boonzaaier-Davids, ‘n marienebioloog en ekoloog wat spesialiseer in ongewerwelde seediere, praat oor die jaggewoontes van walv..
Sylvester word 8 jaar oud!
Die bekende wegloperleeu, Sylvester, wat nou rustig in die Oos-Kaap die leier van ‘n trop van 8 geword het, word eersdaags 8 jaar oud.
..
Jerusalema uitdaging wenners
Ons het die wenners in ons Jerusalema Uitdaging.
Die eerste plek gaan aan die personeel en skoolhoof, Pieter Aucamp van die Lucas Meyer..
Waar kom die van Africa vandaan?
Aubrey Springfield, ‘n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 ‘n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stambo..
Die Jolige Kannabus het by Hermanus opgepak
Die Jolige Kannabus lyk amper soos dié bus.
Of lyk die Kannabus só?
Siende dat ons nie mag reis op die oomblik nie, seg ek, kom on..
Wat sê die inperkingsreëls?
In die lig van die verwarring oor die reëls wat tydens die inperking geld en presies wat toegelaat word en wat nie, praat Amore Bekker met..
Moenie Perdita sonder handskoene pak nie
Ontmoet Perdita, beskryf as die wêreld se moeilikste kat.
Die 1e Kerskaartjie in die wêreld
Die kaartjie is in 1843 gedruk, met die hand ingekleur en vir een sjieling (10c) verkoop en het die tradisie van Kerskaartjies begin.. Dit..
Totsiens Bekkige Buddy
Buddy by Lizma en sy ander honde-maat.
Ons is nog lank nie uitgekuier met Bekkige Buddy se avonture, insigte en wenke nie, maar Li..
‘n Drawwer, ‘n dokter, toeval en ‘n lewe word gered
Stralende bruid: Danica, Francois en haar twee kinders.
1 Junie 2019 was ‘n perfekte laatherfsdag in die Boland. Die wingerde was ryk ..
My storie: Bly só positief ná verkragting
Leilani Kuter van Roodepoort is 27 jaar gelede verkrag. In weerwil daarvan het sy doelbewus ‘n poging aangewend om te oorleef en sterker a..
Gamka en Kambro is 1 jaar oud
Gamka en Kambro is een jaar oud.
Gamka en Kambro was op 23 Augustus een jaar oud. Hulle is die seuns van Sylvester, die leeu wat beken..
Bekkige Buddy het nie ‘n hondelewe nie
Luister na Bekkige Buddy vanoggend op alhoebekker. Buddy is die hond wat deur die nuwe oggend-program alhoebekker aangeneem is. Lizma van ..
RSG verfis
Magdaleen Kruger skryf:
Van Maandag 5 Augustus af gaan RSG jou gedurende weeksdae op verskeie nuwe reise neem….’n reis na binne saam me..
Reis na binne met alhoebekker
Amore Bekker
Reis na binne met Alhoebekker. Van Maandag 5 Augustus soggens tussen 9 en 12.
Ja, Amore tjaila soggens toe, met haar n..