Haal die angel só uit bloublasie-pyn

Marí Hudson het  by Carine Marks, toksikoloog en direkteur van die Tygerbergse Gifinligtingsentrum gaan vasstel wat jiy moet doen as jy deur ‘n bloublasie gebrand word. Die Tygerbergse Gifinligtingsentrum het gifinligtingskaarte saamgestel in al elf landstale. Klik hier om die Afrikaanse weergawe van die gifinligtingskaart af te laai.

Die landwye vergifting-hulplyn: 0861 555 777.

Boublasies
Krap die angels af met ‘n kredietkaart of iets soortgelyk. Spoel af met seewater – gewone water sal die brand vererger. En klim later in ‘n warm bad wat die pyn sal laat bedaar.

Die bloublasie se tentakels brand jou as die klein angels aan jou vel raak. Krap die angels af met ‘n plat ding soos ‘n kredietkaart, spoel af met seewater en klim dan in ‘n warm bad. Gewone water sal die brandaksie aktiveer.