Hadeda vs wit ibis; slange se giftande


Hadeda ibis

Afrika Heilige ibis: https://www.sa-venues.com/wildlife/birds_sacred_ibis.php

Ons kyk na die Hadeda en wit Ibis se ooreenkomste en verskille, en

ons ondersoek slange se giftande.

Ons leer meer van orgaanskenking, en hoe ons almal ‘n skenker is.

Lees meer oor die hadeda: https://ebird.org/species/hadibi1?siteLanguage=en_ZA

Lees meer oor die Afrika Heilige ibis: https://www.sa-venues.com/wildlife/birds_sacred_ibis.php