Heraanstelling ná onregverdige ontslag?


  • Word die eksekuteursgelde van 3,5% op die volle gemeenskaplike boedel bereken, of net op die oorledene se helfte?
  • Wat is die verskil tussen crimen injuria en strafregtelike laster?
  • Kan net ‘n prokureur ‘n boedel by die meester aanmeld?
  • Igna Klynsmith bespreek ook ‘n hofsaak oor heraanstelling ná onregverdige ontslag, en konsepwetgewing oor die akkreditasie van kursusse.