Het alle planete atmosfere?


Lafas Smit vertel waarna om in die sterrehemel in Januarie te kyk.

Daar is inligting oor die rotasie van die son, en waar die son se noord- en suidpole geleë is.

Willie Koorts gee ‘n uiteensetting van die atmosfere wat op planete bestaan, en wat bepaal of daar ‘n atmosfeer is of nie. Die aarde se susterplaneet het byvoorbeeld ‘n redelike stewige atmosfeer.