Die grootste vliegtuig ooit!


Sterre en Planete:

Die span praat oor die wêreld se grootste vliegtuig wat pas sy eerste toetsvlug onderneem het. Die vliegtuig gaan ingespan word om vuurpyle uit die lug te lanseer.

Een van die tergende vrae oor die ruimte, is of dit grense het.

Dít is een van die luisteraarsvrae wat beantwoord word.

Daar is ook ‘n gesprek oor die probleem van ruimterommel en watter oplossings daar is.

Meer inligting oor die groot vliegtuig