Het mense in die Bybelse tye werklik so oud geword?


  1. Hoekom is jou hond so danig met jou gaste se bene?
  2. Moet ons op ons hoede wees vir planeet Nibiru? Moet ons vrees vir die groot botsing tussen die Aarde en dié planeet?
    Lees meer:
    https://www.space.com/15551-nibiru.html
    https://en.wikipedia.org/wiki/Nibiru_cataclysm
  3. Is daai toiletpapier-etery regtig goed vir jou kat?
  4. En is dit regtig moontlik dat mense in Bybelse tye werklik so oud kon word?

    Wetenskaplikes antwoord dié vrae van luisteraars in Hoe verklaar jy dit? onder leiding van Haidee Muller.