Hoe behoort moderne gesinne met mekaar te gesels?


Johan van Lill praat oor gesinskommunikasie: Wat behels dit? Wat is ‘n goeie kommunikasiestrategie vir moderne gesinne?

Sy gaste is Marlize Holtzhauzen, maatskaplike werker in privaatpraktyk, en dr. Yolinda Steyn, ‘n traumaterapeut.