Hoe het die Grieke geglo? Home RSG Radio Geloof Spirituele sake Gepubliseer op 13/05/2024. Susan Booyens praat met prof. Phil Bosman, hoogleraar van die Departement Antieke Studie aan die Universiteit Stellenbosch, oor die impak wat die antieke Grieke se manier van dink steeds vandag op ons wêreld het.