Hoe het die heelal ontstaan?


‘n Luisteraarsvraag oor die ontstaan van die heelal word beantwoord.

Die skerpste foto wat nog van Antares geneem is.

Daar is ook ‘n vraag oor of die bekende sterre wat ons kan sien soos Aldebaran, Sirius en Antares almal eksoplanete het.

Kyk na die verstommende video oor hoe die Hubble teleskoop letterlik in die kraamsaal van sterre gereis het.

 

Die span kry dikwels vrae oor vreemde voorwerpe wat in die lug gesien word. In die oorgrote meerderheid van die gevalle is dit lensrefraksie wat waargeneem word.

https://www.rsgplus.org/natuur/ruimte/wat-is-n-annulere-sonsverduistering/

Lees en kyk ook: https://www.nasa.gov/content/discoveries-highlights-exploring-the-birth-of-stars