Hoe kan gesinne stres beter hanteer?


Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor die impak van stres in die gesin op almal se geestesgesondheid. Wat is die verskillende vorme van stres wat gesinne kan ervaar? Wat veroorsaak stres in ‘n gesin? Hoe kan gesinne stres hanteer in die beste belang van almal?