Hoe kan vrugtevlieë in landbou beheer word?


Kenny Beeton van Nutrico beantwoord ’n luisteraarsvraag oor die beheer van vrugtevlieë.

Daar is ‘n groot behoefte in landbou vir opleiding in verskillende vaardighede. Nihan Olivier van Peritum Agri Institute verduidelik wat dit behels.

Botterskorsies word normaalweg in ‘n donkergroen sakkie verpak, en lemoene in ‘n oranje sakkie. Wat is die rede hiervoor?