Hoe lank kan kos veilig in jou yskas bly?


Rou vleis moet op die onderste rakke wees.

Hoe lank kan kos in jou yskas gesond bly?

Dieetkundige Irene Labuschagne vertel vir Martelize Brink waar jy kos in jou yskas moet bêre, en hoe lank dit goed bly.