Hoe lyk en werk die groot FAST radioteleskoop in China?


Die reuse Arecibo-radioteleskoop in Puerto Rico het in 2020 in duie gestort, en is onherstelbaar beskadig. Die teleskoop het ‘n groot rol gespeel in die radiodeel van sterrekundige waarnemings.

Intussen is ‘n ander groter radioteleskoop in China opgerig om waarnemings van die son te doen.

Willie Koorts vertel hoe SALT se spieëls skoongemaak word, en hoe dikwels.

Lees en luister ook:
https://www.rsgplus.org/die-jongste-oor-die-arebico-radioteleskoop-die-groen-flits-en-gammaknal/