Hoe ontstaan reënwoude?


‘n Tropiese reënwoud

Leer meer oor reënwoude.

(Lees meer oor reënwoude:

https://af.wikipedia.org/wiki/Re%C3%ABnwoud

http://www.mieliestronk.com/biome/biome7a.html)

Wat is die sedimentêre gesteentes wat ‘n luisteraar in Nieu-Seeland gesien het?

Hoekom word vere, soos bladvere en spiraalvere in voertuie, mettertyd pap?

En wat is die ewolusionêre rede vir die geweldige hoeveelheid voëls met swart vere op die kop?