Hoe plant verkleurmannetjies voort?


Verkleurmannetjie

Ons leer meer van ‘n keisersnee van ‘n verkleurmannetjie; en verkleurmannetjies se vorme van voortplanting. Kan katte en voëls bevriend raak?

Wat weet ons van die heelal, en tot watter mate is dit selfgedefinieerd?