Hoe sterk staan die EFF?


Monitor/Spektrum: Die EFF is vandag vier jaar gelede in Soweto gestig. Die leier, Julius Malema glo die party se steun het sedert 2013 aansienlik toegeneem. Professor Andre Duvenhage, ‘n politieke ontleder verbonde aan die Noordwes Universiteit het aan Suzanne Paxton gese hy glo die EFF word toenemend vir kiesers ‘n alternatief vir die ANC.

https://iono.fm/e/456200