Ondanks R26 miljard se opgraderings voldoen staatshospitale en -klinieke steeds nie aan standaarde vir NGV nie


Staatshospitale en klinieke beskik steeds nie oor die standaarde wat vir nasionale gesondheidsversekering-akkreditasie vereis word nie. Nadat sowat R26Miljard aan die opgradering van staatshospitale en -klinieke bestee is om hulle aan akkreditasie-standaarde van die NGV te laat voldoen, is dié hospitale en klinieke nog nie op standaard nie.

Boere in Noordwes het ‘n tekort aan voer ná die onlangse brande.

Moody’s het Eskom se kredietgradering opgegradeer.

Lees en luister ook:

Ons verpleegdienste stuur af op ramp