Hoe verwerk jy jou eie en ‘n vorige generasie se trauma?


Om trauma te verwerk is kompleks.

Deel van die proses is om te verstaan hoekom seker dinge vir ons trauma veroorsaak.

Voorligtingsielkundige Luricka Fick vertel hoe ons vorige generasie dalk ‘n groot rol speel in ons huidige trauma, gedrag en gemoed. Hoekom moet ons dit weet?

En hoe verwerk mens ‘n vorige generasie se trauma én jou eie?