Hoe vind jy balans in jou lewe?


Ons hoor gereeld dat “om balans te vind” die oplossing vir baie probleme kan wees. Maar in watter gebiede van jou lewe moet jy balans vind? Hoe weet jy of jy suksesvol is daarmee? Hoekom is balans so belangrik?

‘n Kundige verduidelik meer oor balans in die lewe in Wie is ek?