Hoe was die maanlanding 50 jr gelede moontlik?


‘n Geskiedkundige foto van die eerste maanlanding.

Die datum, 20 Julie, waarop die eerste mens (Neil Armstrong) sy voet in 1969 op die maan gesit het, kom nou nader.

Dr. Japie van Zyl van Hydrosat praat oor die tegnologie wat destyds bestaan het en hoe die Amerikaners dit tog reggekry het om hulle tuig, die “Eagle” op die maanoppervlak te laat land, nadat hulle in Apollo 11 gelanseer is.

(Want die harde- en sagteware vir die eerste maanlanding sal in ‘n hedendaagse slimfoon inpas.)

Daar is ook inligting oor die “Dragonfly”-projek van Nasa om ‘n tuig na een van Saturnus se mane, Titan, te stuur.

Die bemanning van Apollo 11: Neil Armstrong, Michael Collins en Edwin Armstrong.

Die eerste maanlanding

Hier is enkele interessante videos oor die eerste maandlanding op 20 Julie 1969 deur Neil Armstrong en Edwin Aldrin.

Lees meer

https://en.wikipedia.org/wiki/Apollo_11

https://airandspace.si.edu/explore-and-learn/topics/apollo/apollo-program/landing-missions/apollo11.cfm