Hoe werk 3D drukwerk en wat kan alles gedruk word?


Huise, speelgoed, brûe, en selfs vel kan met 3D drukkers gedruk word.

Marshall Nelson vertel vir Martelize Brink hoe ‘n 3D-drukker werk.

Lees ook hoe 3D drukwerk gebruik word om vel te druk:

3D-biodrukwerk om brandwonde te behandel?

Interessante dinge wat al deur 3D drukwerk geskep is:

3D gedrukte houtpotplanthoers