Hoe werk kenners uit waar Marstuig moet land


Sondag 2 Augustus 2020

‘n Voorstelling van die Perserverance Rover tuig

Is daar ‘n internasionale verdrag wat bepaal waar tuie op Mars kan land? Dit is een van die vrae wat dr. Japie van Zyl beantwoord. Hy praat ook oor hoe problematies dit is om uit te werk waar ‘n tuig moet land. Dr. van Zyl het ook ‘n hand gehad in drie projekte wat deel is van die Perseverance-sending na Mars en waarom die meeste tuie in ‘n krater op Mars land.