Hoe werk skerpioene se gif?


Hoe verkaar ‘n mens die verspreiding, evolusie en verwantskappe van vluglose voëls? Is die Madagaskar Olifantvoël nader verwant aan die Nieu-Seelandse kiwi as aan die Afrikavolstruis?

Wat moet jy doen as ‘n skerpioen jou steek en daar geen mediese hulp beskikbaar is nie? En, wil jy meer weet oor skerpioene en hulle gif?