Hoe werk skokterapie?


Vandag nog word daar gereeld gebruik gemaak van elektrokonvulsie-terapie, of skokterapie.

Waarvoor word dit gebruik? Watter verskil kan hierdie vorm van terapie maak aan ‘n individu se depressie en lewenskwaliteit?

Wat is die gevare, en wat is die pluspunte?