Hoe word ‘n vloer waterpas gemaak om ‘n groot teleskoop korrek te monteer?


SALT by Sutherland. Foto: Chantal Fourie

Willie Koorts was op Sutherland betrokke by die oprigting van ‘n nuwe koepel met sy teleskoopbehuising. Hy verduidelik hoe waterpas die vloer moet wees om die teleskoop korrek te monteer.

Daar is nuus oor die Arecibo-radioteleskoop in Puerto Rico wat die einde van sy lewe bereik het.

Prof. Matie Hoffman beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor ‘n waterstofwolk wat besig is om ons sterrestelsel te nader.

Sterre en planete