Hoekom brand ‘n rissie jou mond so lank?


Rissies

Ons hoor hoe diere en voëls hulleself dokter met medikasie uit die natuur,

of duiwe wat in ‘n hok rondvlieg minder weeg as wanneer die duiwe sit,

en hoekom ‘n rissie langer brand as jou whiskey.