Hoekom geen Lemurs in Afrika?


Lemurs

Ons vind uit hoekom daar geen Lemur-halfapies op Afrika-vasteland is nie.

Wat beïnvloed AM- en FM-klankgolwe?

Ons luister na die laaste aflewering oor die ontdekking van selle.

‘n Lemur

Lees meer oor Lemurs:
https://www.worldanimalfoundation.org/advocate/wild-animals/params/post/1294307/lemurs