Hoekom lyk dit soms of motorwiele agteruit draai?


Ons kenners leer ons meer van die verskynsels by bewegende motorwiele – soos om regdeur te kan sien, of hoekom dit soms lyk asof die wiel agteruit beweeg.

Ons vind ook meer uit van die voor- en nadele van voorbrande in die Nasionale Kruger Wildtuin.