Hoekom spel ons nie soos ons praat nie?


Hoekom spel ons nie soos ons praat nie? Ons sê kinnerkies, maar skryf kindertjies. Ons sê pêre, maar skryf perde.

Magdaleen Kruger stel die vrae in Die tale wat ons praat.