Hoeveel keer kan ek kookolie hergebruik?


Is dit veilig om olie wat reeds een keer verhit is, ‘n tweede keer te verhit? Kan gevaarlike transvette vorm met herverhitting? Verskil olies van mekaar wat die effek van hitte betref?

Dieetkundige Irene Labuscagne van Nicus vertel meer.