Hoeveel koeie maak ‘n goeie melkkudde?


‘n Ekonomiese faktor wat betreklik min aandag kry in die Suid-Afrikaanse melkbedryf, is die aantal koeie in ‘n melkkudde. Dr Carel Muller, ’n navorsingsgenoot in veekundige wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, praat oor kuddegroei en versoorlewing.

Agritech Africa, ‘n internasionale landboutegnologiekonferensie, vind in Junie in Kaapstad plaas. Een van die sprekers, dr. George van Zijl, vertel wat dit behels.