Is dit sneeu of kapok?


Is dit sneeu of is dit kapok?

Dít is een van die vrae wat in Hoe verklaar jy dit? deur wetenskaplikes beantwoord word.
Die ander vrae is:

1. Hoe kry ‘n vlieg dit reg om teen ‘n motorruit vas te klou teen die suigkrag van ‘n stofsuier?

2. Hoekom kry sekere mense dit reg om voorwerpe soos walvisse in die see maklik raak te sien, terwyl ander selfs met aanwysings, sukkel om dit te sien?