Is vee en gewasse se kweekhuisgasse baie of min?


Ons kyk na die bydrae van die landbousektor tot kweekhuisgasvrystelling, spesifiek die veebedryf en gewasverbouing.

Sprekers wat deel vorm van dié paneelbespreking is prof Heinz Meissner, dr. Linde du Toit en dr. Hendrik Smith.