Ja, breinoefeninge help jou brein


Hoekom is dit nodig om jou brein te oefen om te leer? Kan legkaartbou of Sudoko waarlik ‘n verskil maak? Of moet mens ekstreme stappe doen soos om nuwe instrumente te leer speel? Vind watter positiewe uitwerking breinoefeninge op jou geestesgesondheid het.