Jag- en wildbedryf lewer meer as ekonomiese bydrae


‘n Koedoebul

Adri Kitshoff-Botha het in 2020 as bestuurshoof van Wildbedryf SA uitgetree.

Sy veruidelik dat die jag- en wildbedryf meer as net ‘n ekonomiese bydrae lewer. Dit het te doen met die rol wat die bedryf in enkelouergesinne speel.