Kan sielkundige behandeling jou help om chroniese pyn beter te hanteer?


Ervaar jy elke dag chroniese pyn? Hoe belangrik is dit om hierdie pyn sielkundig aan te pak? Kan dit waarlik ‘n verskil maak aan die ervaring en hantering daarvan?