Karobboom-peule is goeie veevoer


Vroeë roes en poeieragtige meeldou is gevaarlike swamsiektes op aartappels, tamaties en soetrissies. Kan dit voorkom word? Francois van Deventer van Syngenta beantwoord hierdie vraag. Ons gesels met ‘n bekende in die aartappelbedryf, Ernst Yzel. Hy is ‘n aartappelprodusent en voormalige voorsitter van Aartappels SA en die Aartappel Bedryfsontwikkelingstrust.

Karobboom met sy peule

Dr. Carel Muller van Stellenbosch Universiteit verduidelik waarom die aanplant van die karobboom vir veeprodusente aanbeveel word.

 

Lees meer oor karobpeule as veevoer

Die karobboom oftewel Johannesbroodboom

Karobboom-blare en -peule.