Kelkiewyn is amper endemies in Suider-Afrika


Ons leer meer van kelkiewynvoëls.

Ons beskou die evolusie van die mens se beendere, ligamente, senings, aptyt en weerstand van nader.

En, het jy geweet ‘n seeleeu kan ritme hou?